Die eerste lewe van Colet (1955), 'n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), 'n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus "in die gro...
18-44, Isis Isis Isis, Na'va: Nou vir die eerste keer saamgevoeg en heruitgegee. Die aweregse humor in hierdie drie satires sal steeds tot vandag se lesers spreek. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbys...