Filtrera

Språk
Ämne
      • Biografier
        • (17)
        • (7)
        • (1)
        • (3)
        • (7)
        • (2)
        • (2)
        • (1)
        • (2)
Format
  • (5)
  • (30)
  • (39)
Utgivningsår
  • (1)
  • (1)
  • (2)
  • (70)
Pris
  • (2)
  • (22)
  • (68)
Leveranstid
  • (30)
  • (32)
Tidsperiod i boken
  • (2)
Geografisk plats i boken
  • (6)
  • (2)

Biografier

Sökningen gav 74 träffar.

Sortering:
  1. Die Afrikaners

    av Hermann Giliomee

    Häftad, Afrikaans, 2004-01-01, ISBN 9780624041818

    Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir...

  2. Df Malan En Die Opkoms Van Afrikaner-Nasionalisme

    av Lindie Koorts

    Häftad, Afrikaans, 2014-02-19, ISBN 9780624071648

    In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit ...

  3. Die Verhaal Van Johanna Brandt

    av B E P Du Toit

    Inbunden, Afrikaans, 1999-12-01, ISBN 9780620244336
  4. 'n Ander Tongval

    av Antjie Krog

    Häftad, Afrikaans, 2005-09-01, ISBN 9780624042099
  5. Stiletto

    av Carel F Cronje, Karin Eloff

    Häftad, Afrikaans, 2008-01-01, ISBN 9780624045434

    STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat Karin Eloff, 'n boeremeisie en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zo te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseusse en uiteindelik redakteur van 'n pronografiese tyd...

  6. As Almal Ver is

    Häftad, Afrikaans, 2009-09-10, ISBN 9780624048015

    Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonn...

  7. Die Afrikaners E-bok

    av Hermann Giliomee

    E-bok, Afrikaans, 2013-09-09, ISBN 9780624050759

    Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl.Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag a...

  8. Elita en haar lewe met F.W. de Klerk E-bok

    av M Meiring

    E-bok, Afrikaans, 2008-04-07, ISBN 9780624051572

    Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Na 'n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoener Tony Georgiades en neem...

  9. Reisiger E-bok

    av Elsa Joubert

    E-bok, Afrikaans, 2009-10-10, ISBN 9780624052432

    Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is 'n lewensverhaal wat soos 'n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar...

  10. Rykie: 'n lewe met woorde E-bok

    av Lizette Rabe

    E-bok, Afrikaans, 2011-08-26, ISBN 9780624054016

    In 'n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar 'n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog i...

  11. Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid

    av Willie Esterhuyse

    Häftad, Afrikaans, 2012-05-17, ISBN 9780624054269

    Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Di hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van ond...

  12. Die bleek man op my hakke E-bok

    av Harriet Christou

    E-bok, Afrikaans, 2013-06-05, ISBN 9780624054986

    Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van ...

  13. DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme E-bok

    av Lindie Koorts

    E-bok, Afrikaans, 2014-02-19, ISBN 9780624055846

    In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom._x000D__x000D_Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners...

  14. DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

    av Lindie Koorts

    Häftad, Afrikaans, 2014-02-27, ISBN 9780624055853

    Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake v...

  15. DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme E-bok

    av Lindie Koorts

    E-bok, Afrikaans, 2014-02-19, ISBN 9780624055860

    In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom._x000D__x000D_Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners...

  16. C'est la vie E-bok

    av Lanie Van Reenen Author

    E-bok, Afrikaans, 2013-02-28, ISBN 9780624056195

    &quote;Meesleurend, hartseer en snaaks ... vol vonkel.&quote;- Marita van der VyverToe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besie...

  17. Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd E-bok

    av Hermann Giliomee

    E-bok, Afrikaans, 2012-11-26, ISBN 9780624057130

    Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd - met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. 'n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beinvloed. Hoe kon so 'n intel...

  18. Bokspronge

    av Stephen Nell

    Häftad, Afrikaans, 2013-10-21, ISBN 9780624057444

    Almal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die driee en die glorie. Maar min mense weet wat werklik vooraf in spanpraatjies gese is, watter musiek op die spanbus gespeel is en wat na die tyd in die kleedkamers afgespeel het. In Bokspronge Go...

  19. Bokspronge E-bok

    av Stephen Nell

    E-bok, Afrikaans, 2013-10-06, ISBN 9780624057451

    Geheime taktieke, kleedkamer-praatjies en wenplanne... Wat gebeur alles agter die skerms in die Springbok-span?Die sportjoernalis Stephen Nell onthul die binnewerkinge en hartklop van Springbok-rugby. Hy gesels met oudspelers, afrigters en adminis...

  20. Agter die skerms E-bok

    av Christo Gerlach

    E-bok, Afrikaans, 2012-03-16, ISBN 9780624058076

    Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf.As kind moes Christo die papawers uit sy ouma se tuin ruk omdat sy oupa in die Volksblad g...

  21. Eindstryd E-bok

    av Willie Esterhuyse

    E-bok, Afrikaans, 2012-05-17, ISBN 9780624058137

    Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse. Die vertroulike gesprekke in Engela...

  22. Kopwond E-bok

    av Anthony Feinstein

    E-bok, Afrikaans, 2011-07-18, ISBN 9780624058465

    'n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in die veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesus, troepe met post-traumatiese stressindroom, en...

  23. Jannie Mouton: En toe fire hulle my E-bok

    av Carie Maas

    E-bok, Afrikaans, 2011-07-31, ISBN 9780624058519

    Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarna bou hy 'n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met 'n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het C...

  24. Anton Rupert: 'n lewensverhaal E-bok

    av Ebbe Dommisse

    E-bok, Afrikaans, 2013-07-22, ISBN 9780624063834

    Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel._x000D__x000D_Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy he...

  25. 'n Fontein voor ons deur E-bok

    av Marita Van Der Vyver

    E-bok, Afrikaans, 2013-09-15, ISBN 9780624064312

    'n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos 'n wafferse prinses van 'n verre land deur Frankryk gereis en 'n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy...

  26. Where the heart is E-bok

    av Marita Van Der Vyver

    E-bok, Afrikaans, 2013-09-15, ISBN 9780624066767

    Dear reader, let me introduce myself: There are really several ways in which I could do this. If I wanted to create the illusion of exoticism, I could say that I was an Afrikaans writer living in a medieval village in the south of France. If I wan...

  27. Die helder dae E-bok

    av Danie Botha

    E-bok, Afrikaans, 2014-08-08, ISBN 9780624070139

    Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer 'n dag wat helder is. Dink net watter vorme 'n helder dag kan aanneem, hoe wonderlik dit kan wees! Hoe jy dit later onthou asof dit gister gebeur het._x000D_Danie Botha vers...

  28. Donker Stroom. Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog E-bok

    av Carel Van Der Merwe

    E-bok, Afrikaans, 2015-09-07, ISBN 9780624073437

    Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugene Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oenskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoo...

  29. Eugene de Kock

    av Anemari Jansen

    Häftad, Afrikaans, 2015-03-11, ISBN 9780624074557

    Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem"...

  30. Emily Hobhouse: Geliefde verraaier E-bok

    av Elsabe Brits

    E-bok, Afrikaans, 2016-07-18, ISBN 9780624075752

    Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabe Brits het Emily se handgeskrewe notas, d...