Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid (häftad)
Format
Häftad (Paperback / softback)
Språk
Afrikaans
Antal sidor
368
Utgivningsdatum
2012-05-17
Förlag
Tafelberg Publishers Ltd
Dimensioner
234 x 156 x 21 mm
Vikt
563 g
ISBN
9780624054269

Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid

Häftad,  Afrikaans, 2012-05-17
253
  • Skickas från oss inom 5-8 vardagar.
  • Fri frakt över 249 kr för privatkunder i Sverige.
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Die hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandelinge tussen die destydse regering en die ANC - en die uiteindelike oorgang in Suid-Afrika. Met fassinerende inligting oor onder meer geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, wat in PW Botha se situasiekamer aangegaan het, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in te gryp in die skaakspel tussen die partye. Die boek met sy talle anekdotes en persoonlike aanslag bied 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiersfigure. Die skrywer kyk ook na die redes vir die geheimhouding en maak 'n sterk argument uit vir die soort nie-amptelike byeenkomste waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Die boek sluit af met 'n uitgesproke en soms skokkende analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag. Een van die boeke van die jaar vir 2012. Die verhaal is nog nooit so vertel nie. 'n Onthullende boek van groot belang, en lekker om te lees.

Passar bra ihop

  1. Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid
  2. +
  3. Constructor

De som köpt den här boken har ofta också köpt Constructor av Franz Reuleaux, Henry Harrison Suplee (inbunden).

Köp båda 2 för 657 kr

Kundrecensioner

Har du läst boken? Sätt ditt betyg »

Fler böcker av Willie Esterhuyse