Moord op Griekwastad (häftad)
Fler böcker inom
Format
E-bok
Filformat
EPUB med LCP-kryptering (0.0 MB)
Om LCP-kryptering
Nedladdning
Kan laddas ned under 24 månader, dock max 6 gånger.
Språk
Afrikaans
Antal sidor
220
Utgivningsdatum
2014-04-15
Förlag
Media24 Books
ISBN
9780624057352

Moord op Griekwastad E-bok

Die storie van die Steenkamp-treurspel

E-bok (LCP),  Afrikaans, 2014-04-15
183
Läs i Bokus Reader för iOS och Android
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ?n veldbrand: daar was ''n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaan lê, vorm ''n ander prentjie. ''n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.

Kundrecensioner

Har du läst boken? Sätt ditt betyg »