Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë

AvLance Morcan,James Morcan

E-bok
Afrikaans, 2017

35 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan & Lance Morcan met die voorwoord deur Holocaust oorlewende Hetty E. Verolme (skrywer van The Children''s House of Belsen), is daarop gemik om uiteindelik die ontkenning vir eens en vir altyd te eindig, deur die bisarre verskynsel kop-teen-kop aan te pak.
Geskryf in noue konsultasie met Holocaust oorlewendes en die Tweede Wêreldoorlog historici, is geen steen onaangeraak gelaat om die historiese feite van die volksmoord noukeurig te bevestig nie. Die Morcans  bied ''n wye verskeidenheid van bronne aan, insluitend Nazi dokumentasie, ooggetuieverslae, wetenskaplike verslae en skokkende fotografiese bewyse; dit sluit ook in, debatte wat ontkenners wil skep.
Een vir een, word hierdie verskillende argumente van die Holocaust ontkenners gebruik om dit te probeer diskrediteer met oorlog rekords wat noukeurig nagegaan is en dan dit stelselmatig as onjuis bewys.  Teorieë wat ontmasker is, sluit die volgende in: die ses miljoen dodetalsyfer wat ''n oordrywing is;  gaskamer uitwissing wat fiktief is;  Adolf Hitler en die Derde Ryk word verkeerdelik swartgesmeer is;  die ontleding van die Holocaust rekords wat taboe is, as gevolg van spesifieke wette in Europa kriminaliseer ontkenners;  “Euwel Sioniste” en Israel wat so magtig is dat hulle geskiedenis kan sensor.
Die Holocaust word in die bladsye van hierdie boek as een van die mees goed gedokumenteerde en die mees histories en forensies-beproefde misdade van die 20ste eeu te wees.  In die proses het baie van die wêreld se mees berugte ontkenners, insluitend skandalige Britse historikus David Irving en die voormalige President van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, geopenbaar dat hulle niks anders as anti-Semiete is wat op soek is na verdere swartsmering, ondermyning en demoralisering van die wêreld se Joodse bevolking.
In hierdie insiggewende leesstof wat meer as twee millennia van global

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Lance Morcan, James Morcan - Ninth Orphan, Häftad
Del 1

Ninth Orphan

Lance Morcan, James Morcan

Häftad, 2011

240 kr

James Morcan, Lance Morcan - Me Too Girl, Häftad

Me Too Girl

James Morcan, Lance Morcan

Häftad, 2020

208 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

James Morcan, Lance Morcan - Me Too Girl, Häftad

Me Too Girl

James Morcan, Lance Morcan

Häftad, 2020

208 kr