Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

AvBruce Cairncross

E-bok
Afrikaans, 2013

69 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Fler format och utgåvor

Beskrivning

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte
gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van die
onderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en minerale
sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die
helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is ’n nuttige
hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of
enigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av