E-bok, Engelska, 2021
Die 3 Van Ons
75 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar''s ''n nuwe meisie in die buurt, sy''s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit ''n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit ''n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...
Produktinformation
- Utgivningsdatum: 2021-02-15
- Språk: Engelska
- Filformat: EPUB
- Kopieringsskydd: LCP
- ISBN: 9781776250332
- Förlag: Pan Macmillan South Africa
Utforska kategorier
Betyg & recensioner
0 recensioner
Inga recensioner tillgängliga.