Fortuine

Die wel en wee van Afrikaner-magnate

AvEbbe Dommisse

E-bok
Afrikaans, 2021

132 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Fler format och utgåvor

Beskrivning

Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. ''n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot ''n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het.Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en ''n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is.''n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die reënmakers van die ekonomie maak.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Ebbe Dommisse - Fortunes, Häftad

Fortunes

Ebbe Dommisse

Häftad, 2021

123 kr

Ebbe Dommisse - Fortunes, Häftad

Fortunes

Ebbe Dommisse

Häftad, 2021

282 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Ebbe Dommisse - Fortuine, Häftad

Fortuine

Ebbe Dommisse

Häftad, 2021

271 kr

Ebbe Dommisse - Fortunes, Häftad

Fortunes

Ebbe Dommisse

Häftad, 2021

123 kr

Ebbe Dommisse - Fortunes, Häftad

Fortunes

Ebbe Dommisse

Häftad, 2021

282 kr

Lars Kepler - Medusa, Inbunden
  • Nyhet
Del 11

Medusa

Lars Kepler

Inbunden, 2026

269 kr