Du är på sajten för privatpersoner.
Ferdinand Deist (1944–1997) was ’n professor in teologie aan die universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy is bekend vir sy komiese kontreistories oor die Sandveld en sy mense wat in Pofadder en Peddelford (1987), Die pomporrel-konsert (1988) en Bom Appeltiet op Eselspoort (1989) gebundel is.
Select Guide Rating