13 Uur

AvDeon Meyer

Häftad, Afrikaans, 2013

271 kr

Beställningsvara. Skickas inom 5-8 vardagar. Fri frakt över 249 kr.

Beskrivning

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom 'n spesiale dag wees: Die begin van 'n nuwe era in sy loopbaan, as mentor van 'n groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit klink vir hom reg. Behoort 'n redelik normale dag te wees. Tot sy jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die kerkmoord. Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, 'n groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die Amerikaanse toeris. Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet inklim om die gemors te probeer red. Om nie eens te praat van sy persoonlike probleme nie.Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en se vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat hy gisteraand, in 'n oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank beetgekry het? Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in 'n rock-groep met die naam van 'Wet & Orde'. En dan, net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Deon Meyer - Villebråd, Pocket
Del 6

Villebråd

Deon Meyer

Pocket, 2021

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(17)

89 kr

Deon Meyer - Den sista safarin, Pocket

Den sista safarin

Deon Meyer

Pocket, 2016

4,6 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(5)

89 kr

Deon Meyer - Leo, Häftad
Del 9

Leo

Deon Meyer

Häftad, 2025

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(1)

142 kr

Deon Meyer - 7 dagar, Pocket
Del 3

7 dagar

Deon Meyer

Pocket, 2016

4,3 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(8)

89 kr

Deon Meyer - Dead Before Dying, Häftad

Dead Before Dying

Deon Meyer

Häftad, 2012

4,2 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(6)

142 kr

Deon Meyer - Leo, Inbunden

Leo

Deon Meyer

Inbunden, 2024

273 kr

Deon Meyer - Dead at Daybreak, Häftad

Dead at Daybreak

Deon Meyer

Häftad, 2012

4,6 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(5)

141 kr

Deon Meyer - 7 Days, Häftad

7 Days

Deon Meyer

Häftad, 2013

4,3 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(3)

141 kr

Deon Meyer - Devil's Peak, Häftad

Devil's Peak

Deon Meyer

Häftad, 2012

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(1)

142 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Ben Lerner - Transcription, Inbunden

Transcription

Ben Lerner

Inbunden, 2026

5,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(2)

179 kr

David Szalay - Kött, Inbunden
  • -23%

Kött

David Szalay

Inbunden, 2026

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(37)

199 kr259 kr

Maggie Haberman, Jonathan Swan - Regime Change, Inbunden
  • Nyhet

Regime Change

Maggie Haberman, Jonathan Swan

Inbunden, 2026

295 kr

Tone Schunnesson - Ultravåld, Inbunden
  • -19%

Ultravåld

Tone Schunnesson

Inbunden, 2026

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(48)

209 kr259 kr