E-bok, Afrikaans, 2019
Die Besoeker
40 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Agterblad :
Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak ''n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

Produktinformation
- Utgivningsdatum: 2019-08-27
- Språk: Afrikaans
- Filformat: EPUB
- Kopieringsskydd: LCP
- ISBN: 9781071507490
- Förlag: Babelcube
- Översättare: Elrika Keyser
Utforska kategorier
Betyg & recensioner
0 recensioner
Inga recensioner tillgängliga.