Bekoorde Lewe in Ceylon

1953 - 1963

AvTony Buxton

E-bok
Afrikaans, 2020

60 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

Die skrywer se fassinerende avonture in die vroee 50's, beskryf 'n avontuurlike lewenswyse waaroor die meeste van ons droom, maar wat vandag onmoontlik sal wees. Gebore in Colombo (Sri Lanka) in 1931. Hy het sy kinderlewe in Engeland deurgebring en het hy na die oorlog teruggekeer na Ceylon om in die familie besigheid te werk wat deur sy oupa begin is. Nie die gewone koloniale tipe waarvan daar verwag was om nie met die plaaslike mense te meng of om na hul klubs te gaan nie, het Tony die teenoorgestelde gedoen teen alle reels in. Tony het die geselskap van die Ceylonese verkies . Dit het tot gevolg gehad dat hy baie vriende gemaak het insluitende bekende politikuste . Hy het 'n passie vir onderwater verkenning gekweek in 'n tyd toe die sport maar nog net begin het, voor daar SCUBA was. Hy het sy werk en loopbaan opgegee om op spiesvisvang, krewe, garnale en krappe te oorleef, akwarium visse te vang en in die woude te jag. Hy het homself as 'n onderwater toergids gevestig wat bekende en ryk mense gelok het. Deur sy dienste verniet aan te bied het hulle hom terug betaal deur hom na hulle huise in Europa te nooi waar hy 'n lewe beleef het wat hy nie eers geweet het bestaan nie. Gedurende hierdie reise trou hy met drie van sy vier vroue, twee Skandinawiese modelle en 'n Italiaanse aktrise, aangetrokke tot sy lewenswyse, maar nie een van hulle kon in Ceylon aanpas nie. Die magtige Minister van Toerisme, 'n duiker homself, stel Tony aan om onderwater toerisme te bevorder. Hulle word hegte vriende en hy raak betrokke in politike intriges. Selfs met geen geld lewe hy gelukkig deur vis te ruil vir basiese behoeftes. Op en af tussen luukse en gewone leefstyle was hy die eerste person om in die Maldives en suid Indie te duik, waar hy 'n sensasie veroorsaak. Hierdie is 'n aangrypende verhaal van nie so lank gelede in 'n unieke Suid-Oostelike Asiatiese land - Ceylon, voor dit ingesluk was deur politieke onrus,

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Tone Schunnesson - Ultravåld, Inbunden
  • -19%

Ultravåld

Tone Schunnesson

Inbunden, 2026

4,1 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(38)

209 kr259 kr