Bokus
Jan Braai - Jan Braai/Idees Vol Vrees, E-bok

E-bok, Afrikaans, 2026

Jan Braai/Idees Vol Vrees

Av Jan Braai

131 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning
Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Di twee is immers altyd op hete kole.
Produktinformation
  • Utgivningsdatum: 2026-09-01
  • Språk: Afrikaans
  • Filformat: EPUB
  • Kopieringsskydd: LCP
  • ISBN: 9781432312695
  • Förlag: Penguin Random House South Africa
  • Illustratör: Kobus Galloway
Utforska kategorier
Betyg & recensioner

0 recensioner

Inga recensioner tillgängliga.