Die Raaisel van die Gesiglose Bruid

AvPennie Mae Cartawick

E-bok
Afrikaans, 2019

17 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit ''n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou. Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was. Die oë is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond. Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av