Bokus
Johan Marais - ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika, E-bok

E-bok, Afrikaans, 2022

’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

Av Johan Marais

275 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: ’n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.

Produktinformation
  • Utgivningsdatum: 2022-09-08
  • Språk: Afrikaans
  • Filformat: EPUB
  • Kopieringsskydd: LCP
  • ISBN: 9781775847526
  • Förlag: Penguin Random House South Africa
Utforska kategorier
Betyg & recensioner

0 recensioner

Inga recensioner tillgängliga.