Die groot drie

’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

AvFrancois Verster

E-bok
Afrikaans, 2016

124 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Fler format och utgåvor

Beskrivning

Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton.
Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar van die koerant se bestaan het net dié drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van tipies Suid-Afrikaanse tonele het van hom ’n gewilde humorskepper en belangrike meningsvormer gemaak. In hierdie boek gee Francois Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, ’n historiese asook onderhoudende oorsig van die bydrae wat elk van dié spotprenttekenaars gelewer het.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Lars Kepler - Medusa, Inbunden
  • Nyhet
Del 11

Medusa

Lars Kepler

Inbunden, 2026

269 kr

Flora Wiström - Stortaxi, Inbunden
  • -19%

Stortaxi

Flora Wiström

Inbunden, 2026

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(1)

209 kr259 kr

Caroline Ringskog Ferrada-Noli - Sex in the City, Inbunden
  • -19%

Sex in the City

Caroline Ringskog Ferrada-Noli

Inbunden, 2026

209 kr259 kr

Lars Kepler - Medusa, E-bok
  • Nyhet
Del 11

Medusa

Lars Kepler

E-bok
2026

139 kr