Klipkoud

Ware Suid-Afrikaanse verhale oor onopgeloste misdade

AvNicole Engelbrecht

E-bok
Afrikaans, 2026

193 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

''Elkeen van hierdie kartonhouers bevat die oorskot van ''n mens ... Ons pakplek het opgeraak,'' verduidelik die professor, ''daarom het ons toe maar hierdie bokse begin gebruik.''Nicole Engelbrecht is terug met ''n nuwe boek oor van die interessantste sake uit haar gewilde potgooi True Crime South Africa.In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie.In ''n poging om ''n mate van afsluiting te bied aan die slagoffers se geliefdes, laat val Engelbrecht die soeklig op sowel ou as nuwe onopgeloste sake. Hierdie sake wissel van ''n onbekende vrou wie se oorskot onder ''n swembad ontdek is tot ''n jong man wat deur die gevangenisstelsel se krake geval het; van ''n sakereis wat dodelik ontaard het tot ''n meisie wat reg voor haar huis ontvoer is.Engelbrecht neem die leser saam in haar deurtastende soeke na die waarheid.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Nicole Engelbrecht - Sizzlers, Häftad

Sizzlers

Nicole Engelbrecht

Häftad, 2024

196 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Nicole Engelbrecht - Sizzlers, Häftad

Sizzlers

Nicole Engelbrecht

Häftad, 2024

196 kr

Tone Schunnesson - Ultravåld, Inbunden
  • -19%

Ultravåld

Tone Schunnesson

Inbunden, 2026

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(51)

209 kr259 kr

Clare Leslie Hall - När jorden brister, Pocket
  • 4 för 3

När jorden brister

Clare Leslie Hall

Pocket, 2026

4,0 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(53)

99 kr

Katarina Ekstedt, Niklas Ekstedt - Salta pärlor, Inbunden
  • -20%

Salta pärlor

Katarina Ekstedt, Niklas Ekstedt

Inbunden, 2026

4,2 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(15)

199 kr249 kr