Krok en Dil se Groen Grappieboek
E-bok
Afrikaans, 202320 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Krok en Dil hou van grappies!
In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.
Wat noem jy ''n krokodil met komkommers in sy ore?
Wat is groen en ruik net soos rooi verf?
Hoe ruik ''n baba-krokodil?
Perfek vir voorlees en selflees.