E-bok, Afrikaans, 2024
Hoe om 'n trein te stop
Av Kathryn Pillay, Stephanie Ebert
76 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Toe Mohandas Gandhi op ''n dag van ''n trein afgegooi word, is dit die begin van ''n reis.
''n Reis om ''n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. ''n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. ''n Reis om die wêreld ''n beter plek te maak. ''n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op ''n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wêreld - se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
Produktinformation
- Utgivningsdatum: 2024-03-16
- Språk: Afrikaans
- Filformat: EPUB
- Kopieringsskydd: LCP
- ISBN: 9781776253739
- Förlag: Pan Macmillan South Africa
- Illustratör: Paddy Bouma
Utforska kategorier
- Inga kategorier tillgängliga.
Betyg & recensioner
0 recensioner
Inga recensioner tillgängliga.