Stink sokkies
E-bok
Afrikaans, 202456 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem.
Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!
Van die kinders op die kamp begin hom terg.
Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan …