Tom en die monster in die tuin
E-bok
Afrikaans, 202556 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.Dit is naweek.Tom en Clint gaan in die tuin kamp!Hulle gaan in 'n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar 'n probleem ... 'n MONSTER van 'n probleem!