Nike Bekker – illustratör
53 kr
Läs direkt efter köp
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water. Die olfyntjie raak vriende met Leila, ’n dogtertjie wat saam met haar pa op ’n branderplank ry. Van toe af speel hulle elke oggend tog te lekker saam. Een vreeslike oggend draai daar plastiek om Druppel en Mamma, en hulle spoel op die strand uit. Leila kry hulle daar. Sy en haar pa doen alles wat hulle kan om hulle nuwe vriende te red.
53 kr
Läs direkt efter köp
Wiekie woon in ’n sirkus. Al is sy net ’n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer. Wiekie se hart is seer. Sy wil nie soos Mamma toertjies doen en in ’n hok wees nie. Mamma vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees. Hulle word uit die sirkus gered en na Suid-Afrika geneem. Daar is hulle vry om boom te klim en in die gras te rol.
53 kr
Läs direkt efter köp
Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg. Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek. Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie. Dan moet hulle dorp toe gaan. ’n Kwaai man wil vir Patat en Mamma uit ’n lukwartboom jaag. Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier het nie. Patat weet nou hulle het vriende in die dorp.
54 kr
Läs direkt efter köp
Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en is baie skaam. ’n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ’n kalender. Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf ’n seuntjie in ’n rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word ’n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.
53 kr
Läs direkt efter köp
Experience Whisper''s journey of hope and rescue.
Whisper lives in a circus. Even though she’s just a cub, the lion tamer already starts teaching her tricks. This makes Whisper sad.
She doesn’t want to do tricks like her mom and be in a cage. Mom tells Whisper that they come from Africa and were born to be free.
Their friends rescue them from the circus and arrange for them to be taken to South Africa. There Whisper is free to climb trees and roll in the grass.
54 kr
Läs direkt efter köp
Pickle and her mom sleep in the mountains every night.
In the mornings, the whole troop of baboons search for food. Sometimes there isn’t enough food on the mountain and on the beach. Then they have to go to the village.
A mean man wants to chase Pickle and Mom out of a loquat tree. But the woman and little girl who live there don’t mind that they came to visit.
Pickle now knows they have friends in the village.
53 kr
Läs direkt efter köp