Ander land

AvKarel Schoeman

Häftad, Afrikaans, 2006

259 kr

Beställningsvara. Skickas inom 5-8 vardagar. Fri frakt över 249 kr.

Beskrivning

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dit wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis - die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av