Karel Schoeman – författare
Visar alla böcker från författaren Karel Schoeman. Handla med fri frakt och snabb leverans.
8 produkter
Hierdie lewe
Häftad, 2003
272 kr
Lägg i varukorg
In die verhaal van vier generasies van 'n enkele blanke boeregesin oor 'n tydperk van bykans 'n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek i
Ander land
Häftad, 2006
266 kr
Lägg i varukorg
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dit wat tot dusver vir hom …