Bokus
Daphney Mashamaite - Werkboek - Klim die Leer van Sukses, E-bok

E-bok, Afrikaans, 2020

Werkboek - Klim die Leer van Sukses

Av Daphney Mashamaite

88 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf.
In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in besigheidsontwikkeling, en my werk met klein tot medium grootte besighede. My begeerte met hierdie werkboek is om almal te help slyp aan belangrike areas in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid in ‘n poging om ware sukses te behaal. Die werkboek verseker dat jou besluite op papier geplaas word vir onmiddellike implementering op ‘n deurlopende basis.   
Produktinformation
  • Utgivningsdatum: 2020-12-31
  • Språk: Afrikaans
  • Filformat: EPUB
  • Kopieringsskydd: LCP
  • ISBN: 9781071582466
  • Förlag: Babelcube
  • Översättare: Zelna Naude
Utforska kategorier
Betyg & recensioner

0 recensioner

Inga recensioner tillgängliga.