Woes

AvMike Nicol

E-bok
Afrikaans, 2015

118 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Fler format och utgåvor

Beskrivning

As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan ’n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.
Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.
Krista is ’n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag ’n geheime agent haar in, skietding in die hand.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Mike Nicol - Payback, Häftad

Payback

Mike Nicol

Häftad, 2010

111 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Mike Nicol - Woes, E-bok

Woes

Mike Nicol

E-bok
2015

120 kr

Mike Nicol - Hitman, Häftad
Del 5

Hitman

Mike Nicol

Häftad, 2024

186 kr

Mike Nicol - Korrupt, Häftad
Del 2

Korrupt

Mike Nicol

Häftad, 2018

138 kr

Mike Nicol - Payback, Häftad

Payback

Mike Nicol

Häftad, 2010

111 kr