265 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
265 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
255 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
255 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
100 kr
Läs direkt efter köp
FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n onwettige motorwedren.As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.
105 kr

118 kr
Läs direkt efter köp
As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringsluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan ’n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.Krista is ’n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag ’n geheime agent haar in, skietding in die hand.
120 kr

164 kr
Läs direkt efter köp
First there is the killing of the minister of energy. Then the cop investigating the murder commits suicide. Fearing a conspiracy, the minister’s lover hires pi Fish Pescado to find the killer. Then she goes missing. And Fish is being stonewalled by the cops because …… in the dark shadows of Cape Town there’s another game being played out. A complex one involving Iranian agents, the theft of highly enriched uranium, and the kidnapping of a top scientist. Ex-spy Vicki Kahn is bribed by her former handler to track the terrorists. The hunt is deadly and nothing is what it seems. A sleeper has been awoken. isis is involved. So is the cia. There is chatter of a dirty bomb headed for Europe.And Vicki is so lost in those constantly changing shadows that even her surfer-boy Fish can’t find her.
164 kr
Läs direkt efter köp
Money. Money. Money. Tons of it. In us dollars. And it’s all being funnelled into a government tender snagged by family-owned Amalfi Civils. Which would be great for business if ceo Angela wasn’t fighting with her cfo brother Rej. Where Angela sees corruption, Rej sees cabinet ministers, politicians, officials eager to lend a hand. For a fee. It’s a big pot so he’s happy to oblige. And if needs be he’ll take out his sister to keep the lucre.There are other players in this game. The cia for one. The State Security Agency for another. And a black op using lawyer and spy Vicki Kahn as a honeytrap to ensnare Rej’s middleman – the very same middleman that her lover, pi Fish Pescado, is investigating. With these stakes, it’s only time before the killing starts.
164 kr
Läs direkt efter köp
Fish Pescado, Vicki Kahn and one last case.Children find a body in the Strandfontein sand dunes. A populist politician is gunned down outside parliament. His number two executed in bed with a high-class escort. A cabinet minister shot leaving a security estate. A cop assassinated in his car. Another in his beach house. And it all ties back to the murder of Swedish prime minister Olof Palme in 1986 – as private investigator Fish Pescado is about to discover. He’s on the case, hunting a rogue agent through industrial estates, retirement homes, a farm in the Moordenaars Karoo. He’s also convinced someone’s out to kill his lover Vicki Kahn, lying in a coma in hospital. But he can’t watch over her all the time.Fish and Vicki are about to get hit by history.And history can be brutal, bloody and deadly.
111 kr
Skickas
308 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
138 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
184 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
138 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
137 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
186 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
199 kr
Skickas inom 3-6 vardagar
123 kr
Tillfälligt slut