Bokke se kombuis

Vier die liefde vir kos, familie en rugby

AvDuane Heath

E-bok
Afrikaans, 2011

106 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.
Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul.
Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ’n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel.
Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Tone Schunnesson - Ultravåld, Inbunden
  • -19%

Ultravåld

Tone Schunnesson

Inbunden, 2026

4,1 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(20)

209 kr259 kr

Alison Espach - Bröllopsgästerna, Pocket
  • 4 för 3

Bröllopsgästerna

Alison Espach

Pocket, 2026

3,5 utav 5 stjärnor. Totalt antal röster:(16)

99 kr