Net nie 'n hond nie
E-bok
Afrikaans, 202373 kr
Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet
Beskrivning
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?
Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma’s en pa’s – laat skater van die lag.