Anchien Troskie – författare
Visar alla böcker från författaren Anchien Troskie. Handla med fri frakt och snabb leverans.
5 produkter
5 produkter
266 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer terug huis toe, na sy ontdek haar een beste vriendin het haar man verlei, Daleen kom uiteindelik met die sak patats te vore dat sy eintlik gay is, en net te bang was om haar twee boesemvriendinne met die waarheid te vertrou, en Amelia sit tussen die duiwel en die diep blou see - verlig dat sy eindelik die waarheid oor haar egbreuk vertel het, maar diep hartseer oor die verbrokkeling van 'n kosbare vriendskap.
244 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
Emmie, 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin 'n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners...
244 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ...'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
244 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
What happened to Anna the moment after she pulled the trigger? After she looked her stepfather in the eye, and shot him, the man who sexually abused her and her sister for so many years? Seven years after It's Me, Anna, a publication sensation at the time of its release, the author revisits the story of Anna Bruwer. How does one seek forgiveness for murder? Or is retribution the only way to bring about justice? These are the questions Anna - and the writer - wrestle with.This is an excruciatingly honest depiction of Anna's life after her stepfather's death: a novel filled with compassion, and ultimately hope.
244 kr
Skickas inom 5-8 vardagar