Ena Murray – författare
Visar alla böcker från författaren Ena Murray. Handla med fri frakt och snabb leverans.
6 produkter
Ena Murray Omnibus 36
Av Ena Murray
Häftad, 2012
252 kr
Lägg i varukorg
In Oase van geluk staan Isolde en haar jonger suster, Martina, bekend as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens. Wanneer Martina troukoors kry, is dit seker net normal dat Isolde sal begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. In Wanneer die nuwe dag breek weet die jong Elfie en …
Ena Murray Omnibus 35
Av Ena Murray
Häftad, 2012
258 kr
Lägg i varukorg
In Die vrou in die spieel word die hoofkarakter een oggend wakker ...en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie, 'n naam wat sy in haar diepste wese weet nie hare is nie! In Die oujongnooi van …
Ena Murray Omnibus 37
Av Ena Murray
Häftad, 2013
258 kr
Lägg i varukorg
Met die oorspronklike publikasie van die drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit: Die Meissner-kliniek, waar ons die die stigter van die eksklusiewe privaat …
Ena Murray Omnibus 38
Av Ena Murray
Häftad, 2013
252 kr
Lägg i varukorg
In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan die skugter …
Ena Murray Omnibus 39
Av Ena Murray
Häftad, 2013
258 kr
Lägg i varukorg
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe …
Ena Murray Omnibus 40
Av Ena Murray
Häftad, 2013
224 kr
Lägg i varukorg
Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie …