Bokus

Irna Van Zyl – författare

Visar alla böcker från författaren Irna Van Zyl. Handla med fri frakt och snabb leverans.

5 produkter

  1. Irna Van Zyl - Kanniedood, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Kanniedood

    Av Irna Van Zyl

    Häftad, 2026

    287 kr

    Lägg i varukorg

  2. Irna van Zyl - Moordvis, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Moordvis

    Av Irna van Zyl

    E-bok, 2016

    183 kr

    Lägg i varukorg

    ’n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder haar arm. Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se …

  3. Irna van Zyl - Gifbeker, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Gifbeker

    Av Irna van Zyl

    E-bok, 2018

    182 kr

    Lägg i varukorg

    Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: …

  4. Irna van Zyl - Bloedsteen, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Bloedsteen

    Av Irna van Zyl

    E-bok, 2020

    183 kr

    Lägg i varukorg

    Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus. Hande …

  5. Irna van Zyl - Op ’n mooi dag, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Op ’n mooi dag

    Av Irna van Zyl

    E-bok, 2021

    178 kr

    Lägg i varukorg

    Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie. Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agtergelaat? Of het …