Marquerite de Stadler - Böcker
Visar alla böcker från författaren Marquerite de Stadler. Handla med fri frakt och snabb leverans.
1 produkt
1 produkt
366 kr
Skickas
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.