Bokus

Pat Stamatelos – författare

Visar alla böcker från författaren Pat Stamatelos. Handla med fri frakt och snabb leverans.

3 produkter

  1. Pat Stamatelos - Kroes, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Kroes

    Av Pat Stamatelos

    Häftad, 2005

    258 kr

    Lägg i varukorg

    Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. "Dis bieter so," hoor sy hom se. "'n Kind het 'n ma nodig en sy is nog klein. Kitty en Maggie sal sorre virrie kind, daaroor hoef ek my nie te worrie nie." So …

  2. Pat Stamatelos - My groot vet Griekse egskeiding, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    My groot vet Griekse egskeiding

    Av Pat Stamatelos

    E-bok, 2015

    104 kr

    Lägg i varukorg

    In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine. ’n Jaar later is Archie …

  3. Pat Stamatelos - Aankoms en vertrek, E-bok. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Aankoms en vertrek

    Av Pat Stamatelos

    E-bok, 2018

    133 kr

    Lägg i varukorg

    Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde, nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar ’n huwelik met ’n Fransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat. Wanneer ’n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers eis, dring haar broer aan dat sy …