Susanna M. Lingua – författare
Visar alla böcker från författaren Susanna M. Lingua. Handla med fri frakt och snabb leverans.
6 produkter
Susanna M. Lingua Keur 13
Häftad, 2010
258 kr
Lägg i varukorg
In 'Tart my nie, mijn heer' staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie. In 'Suzette van Voltaire' kom die verbitterde Franse edelman Marco de …
Susanna M. Lingua Keur 14
Häftad, 2010
258 kr
Lägg i varukorg
In 'Lied van die Isar' gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar spoedig vind sy daar is diegene wat hulle daarop toespits om haar en haar huwelik te vernietig. In 'Kringloop van die …
Susanna M. Lingua Keur 15
Häftad, 2011
258 kr
Lägg i varukorg
In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, 'n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hy verlief op …
Susanna M. Lingua Gunstelinge 1
Häftad, 2012
258 kr
Lägg i varukorg
Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in 'n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter 'n …
Susanna M. Lingua Gunstelinge 2
Häftad, 2013
258 kr
Lägg i varukorg
Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas 'n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet …
Susanna M. Lingua Gunstelinge 3
Häftad, 2014
258 kr
Lägg i varukorg
Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas ...Skemeruur, waarin Lynne …