Bokus

Wilna Adriaanse – författare

Visar alla böcker från författaren Wilna Adriaanse. Handla med fri frakt och snabb leverans.

5 produkter

  1. Wilna Adriaanse - boek van Ester, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    boek van Ester

    Av Wilna Adriaanse

    Häftad, 2008

    314 kr

    Lägg i varukorg

    As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in 'n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is 'n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, 'n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die …

  2. Wilna Adriaanse - Rebecca, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Rebecca

    Av Wilna Adriaanse

    Häftad, 2009

    258 kr

    Lägg i varukorg

    Wilna Adriaanse se deurbraakboek is nou weer beskikbaar! Op vyf-en-twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italie op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in …

  3. Wilna Adriaanse - Wilna Adriaanse Omnibus 3, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Wilna Adriaanse Omnibus 3

    Av Wilna Adriaanse

    Häftad, 2011

    258 kr

    Lägg i varukorg

    In "Die wingerd sal weer bot" bly Juliette aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. Na 'n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar is 'n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy …

  4. Wilna Adriaanse - Dubbelspel, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Dubbelspel

    Av Wilna Adriaanse

    Häftad, 2014

    258 kr

    Lägg i varukorg

    Ellie McKenna het gedog sy weet waarvoor sy haar inlaat toe sy die gevaarlike skaduwereld infiltreer het, maar dit raak gou duidelik dat sy 'n growwe fout begaan het. Dis 'n werk waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.

  5. Wilna Adriaanse - Grensloos, Häftad. Tillgänglighet: Lägg i varukorg

    Grensloos

    Av Wilna Adriaanse

    Häftad, 2026

    282 kr

    Lägg i varukorg