Die Brug

Na die hel en terug in Angola

AvDeon Lamprecht

E-bok
Afrikaans, 2020

137 kr

Läs direkt i Bokus Reader – eller ladda ned till din enhet

Beskrivning

In vergeelde foto''s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg.In ''n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doods akker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing.Ná die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer ''n groep van dié ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ''n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.Die Brug vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook ''n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ''n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.

Produktinformation

Utforska kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Flora Wiström - Stortaxi, Inbunden
  • -19%

Stortaxi

Flora Wiström

Inbunden, 2026

209 kr259 kr