Deon Lamprecht – författare
Visar alla böcker från författaren . Handla med fri frakt och snabb leverans.
6 produkter
6 produkter
Häftad, Afrikaans, 2015
231 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
E-bok
Afrikaans, 2020137 kr
Läs direkt efter köp
In vergeelde foto''s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg.In ''n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doods akker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing.Ná die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer ''n groep van dié ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ''n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.Die Brug vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook ''n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ''n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.
Häftad, Afrikaans, 2024
194 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
Op 10 Junie 1980 gedurende ’n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep ’n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by die doelwit Smokeshell gelei. In die chaos wat daardie dag gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 noodlottig gewond en hy is self ook beseer. Een van sy troepe, die 18-jarige HP Ferreira, is met ’n 14,5 mm-masjiengeweer deur sy pelvis geskiet en hy is ook deur etlike AK-47 koeëls getref. Hy het wonderbaarlik oorleef. Louw, nog met die bloed van sy manne aan sy klere, en ’n handjievol ander soldate het die aand deurgebring in ’n Ratel wat deur ’n RPG-vuurpyl getref is. Hulle was heeltemal afgesny van die res van die aanvalsgroep en het nie geweet of hulle die son sou sien opkom nie. In Bloedbroers vertel van die oorlewendes van hul ervarings tydens die geveg. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.
E-bok
Afrikaans, 2024107 kr
Läs direkt efter köp
"Dis politici wat oorlog verklaar, nie ons nie. Ons het gedoen wat ons geglo het ons moes doen en hulle [die vyand] ook . . ." – Marco Caforio, ouddienspligtigeOp 10 Junie 1980 gedurende ''n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep ''n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by die doelwit Smokeshell gelei. In die chaos wat daardie dag gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 noodlottig gewond en hy is self ook beseer. Een van sy troepe, die 18-jarige HP Ferreira, is met ''n 14,5 mm-masjiengeweer deur sy pelvis geskiet en hy is ook deur etlike AK-47 koeëls getref. Hy het wonderbaarlik oorleef.Louw, nog met die bloed van sy manne aan sy klere, en ''n handjievol ander soldate het die aand deurgebring in ''n Ratel wat deur ''n RPG-vuurpyl getref is. Hulle was heeltemal afgesny van die res van die aanvalsgroep en het nie geweet of hulle die son sou sien opkom nie.In Bloedbroers vertel van die oorlewendes van hul ervarings tydens die geveg. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.
Häftad, Engelska, 2024
194 kr
Skickas inom 5-8 vardagar
On 10 June 1980, during the Border War, the SADF’s 61 Mechanised Battalion Group attacked a complex of Swapo military bases in southern Angola. A long day of bloody fighting ensued. Second Lieutenant Paul Louw led Platoon 1, in four Ratel infantry fighting vehicles, to an objective called Smokeshell. After emerging from a dry riverbed, the young national servicemen suddenly found themselves facing a heavily defended enemy position and under deadly fire. In the ensuing chaos of that day, 12 troopies of Louw’s platoon of 44 were killed and he himself was wounded. The 18-year-old HP Ferreira was shot through the pelvis by a 14,5 mm anti-aircraft round and also hit by AK-47 bullets. He miraculously survived. Blood Brothers records the dramatic events of that horrific day, in the words of the survivors of the battle, and follows members of Louw’s platoon on their long journey of healing and recovery. It investigates the human cost of war after the last shots have been fi red and follows the veterans as they return to the battleground four decades later in search of peace.
E-bok
Engelska, 2024107 kr
Läs direkt efter köp
On 10 June 1980, during the Border War, the SADF''s 61 Mechanised Battalion Group attacked a complex of Swapo military bases in southern Angola. A long day of bloody fighting ensued.Second Lieutenant Paul Louw led Platoon 1, in four Ratel infantry fighting vehicles, to an objective called Smokeshell. After emerging from a dry riverbed, the young national servicemen suddenly found themselves facing a heavily defended enemy position and under deadly fire.In the ensuing chaos of that day, 12 troopies of Louw''s platoon of 44 were killed and he himself was wounded. The 18-year-old HP Ferreira was shot through the pelvis by a 14,5 mm anti-aircraft round and also hit by AK-47 bullets. He miraculously survived.Blood Brothers records the dramatic events of that horrific day, in the words of the survivors of the battle, and follows members of Louw''s platoon on their long journey of healing and recovery. It investigates the human cost of war after the last shots have been fired and follows the veterans as they return to the battleground four decades later in search of peace.